YouTube video

Eloff - Lek My Lippe Af (Official Music Video)

EloffVEVO ·

Press Play to watch on YouTube. Playback may vary by country and device.

About this video

"Official Music Video for ""Lek My Lippe Af"" by Eloff.

"Official Music Video for ""Lek My Lippe Af"" by Eloff. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/lmfa Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Videographer: Philbert Pembani @Philgood Photography Edited By: Jay Loots @Fathom Media "LEK MY LIPPE AF - LIRIEKE Die ligte flikker op haar heupe Soos sy gatswaai Op die ritme Soek so graag ‘n happie Maar sy’s verbode vrugte Net om te mag kyk is ‘n straf Ek lek my lippe af Oh gats Wat bel sy hierdie tyd van die nag? Wat as Haar planne vannaand in myne pas Goeie naand Hoe Nou? Ek kyk die laaste episode van Boer Soek ‘n Vrou Wat, jy’s buite my hek? Pluk ek ‘n lat vir my gat? Verkeerde tyd regte plek Hou my terug maar die wiele draai Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai Maar wat kan ek doen? As die ligte flikker op haar heupe Soos sy gatswaai Op die ritme Soek so graag ‘n happie, Maar sy’s verbode vrugte Ai Jaai Jaai Oooh ja daai’s So lekker Maar so ongesond Ek lek my lippe af Soet en stout soos popcorn saam met Whispers Sy’s verbode vrugte Sy’s my beste vriend se suster Net om te mag kyk is ‘n straf Ek lek my lippe af Kan jy dit nie sien nie Daar is niks goed wat kan kom van die nie Met alle respek Jy pluk ‘n lat vir my gat Verkeerde tyd regte plek Hou my terug maar die wiele draai Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai Maar wat kan ek doen? As die ligte flikker op haar heupe Soos sy gatswaai Op die ritme Soek so graag ‘n happie, Maar sy’s verbode vrugte Ai Jaai Jaai Oooh ja daai’s So lekker Maar so ongesond Ek lek my lippe af Soet en stout soos popcorn saam met Whispers Sy’s verbode vrugte Sy’s my beste vriend se suster Net om te mag kyk is ‘n straf Ek lek my lippe af Hou my terug maar die wiele draai Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai Maar wat kan ek doen? As die ligte flikker op haar heupe Soos sy gatswaai Op die ritme Soek so graag ‘n happie, Maar sy’s verbode vrugte Ai Jaai Jaai Oooh ja daai’s So lekker Maar so ongesond Ek lek my lippe af Soet en stout soos popcorn saam met Whispers Sy’s verbode vrugte Sy’s jou beste vriend se suster Net om te mag kyk is ‘n straf Ek lek my lippe af " Music video by Eloff performing Lek My Lippe Af (Official Music Video).(C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #Eloff, #LekMyLippeAf, #Vlerke #JohnnieBlou"
Channel
EloffVEVO
Uploaded
15 August 2024
Duration
3 minutes 13 seconds
Source
YouTube