YouTube video

Elandré - RY (Official Music Video)

Elandré ·

Press Play to watch on YouTube. Playback may vary by country and device.

Download

Save this track

Choose MP3 for audio or MP4 for video. Files are prepared for you and kept for one hour.

About this video

SKUD - Elandré (Official Music Video)

#elandre #RY SKUD - Elandré (Official Music Video) Follow Elandré on Social Media: Facebook - / @elandreofficial Instagram - / @elandre_official TikTok - / @elandre_official Website - / www.elandremusiek.co.za Songwriter + Singer: Elandré Actress: Karlien van Jaarsveld Song Production: Dee Graaff Productions + Elandré Video Production: Christian Wolf Visuals + Ateljee Produksies + Chrizaan Neethling Promosies DP/Director: Christian Wolf Co-Director: Elandré Elandré Assistant: Chrizaan Neethling + Ernich Matthysen Camera Assistant: Wilhelm van der Westhuizen Gaffer: Nicholis Brown Bestboy: Thato Ramoshaba Location: Heartfeld Arena Choreographer: Liam Anthony Dancers from Tailormade Group: Lisa Boyd Catarina Pinheiro Sithabiso Mthethwa Euhardly Hartzenberg Thank you to our sponsors: -BMW Hatfield -Liquid Molly -UB Leisure RY - Lyrics Ek het ’n ry masjien Ek het so uitgesien om dit vir jou te wys ’n Blink meneer ’n spoedgeweer ’n motor reg vir reis Ek het ’n monster van ’n ses silinder ysterperd van staal Stuur vir my jou huisadres my lief ek kom jou haal So, hey Wil jy ry by my Hey, wil jy ry by my Hulle kyk maar ons ry verby Niemand, sal ons kan kry So klim in hierdie kar Ons kry ’n ding gou aan die gang Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang So, hey Wil jy ry by my Hey, wil jy ry by my Hulle kyk maar ons ry verby Niemand, sal ons kan kry So klim in hierdie kar Ons kry ’n ding gou aan die gang Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang Sê nou dit raak te laf Dan trek ons af Ons lê en sterre tel Trek ’n padkaart na die maan Buiteruimptelik gestel Ek’s in die regte rat Ek wil jou vat Waarokal, sê die naam En al bly ons net hier Kan ons so vêr gaan So, hey Wil jy ry by my Hey, wil jy ry by my Hulle kyk maar ons ry verby Niemand, sal ons kan kry So klim in hierdie kar Ons kry ’n ding gou aan die gang Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang So, hey, hey Stop sê die rooilig Stadig sê die geellig Groen sê gaan, ah ah aan Stop sê die rooilig Stadig sê die geellig Groen sê gaan, ah ah aan Wil jy ry by my Hey, wil jy ry by my Hulle kyk maar ons ry verby Niemand, sal ons kan kry So klim in hierdie kar Ons kry ’n ding gou aan die gang Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang So, hey Wil jy ry by my Hey, wil jy ry by my Hulle kyk maar ons ry verby Niemand, sal ons kan kry So klim in hierdie kar Ons kry ’n ding gou aan die gang Kom ek jaag jou bietjie bang, bang, bang, bang, bang So, hey (C) (P) Elandré Musiek Pty Ltd #elandre #RY
Channel
Elandré
Uploaded
15 May 2025
Duration
2 minutes 45 seconds
Source
YouTube