YouTube video

Demi Lee Moore - Die Mooi In Jou (Amptelike Musiekvideo)

Demi Lee Moore ·

Press Play to watch on YouTube. Playback may vary by country and device.

Open on YouTube ↗

From the video’s description

Luister 'Die Mooi In Jou Hier': https://DemiLeeMoore.lnk.to/DieMooiInJOu Volg Demi Lee Moore op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/DemiLeeMooreSA Instagram - https://www.instagram.com/demilee.moore/ TikTok - https://www.tiktok.com/@demileemooresa?_t=8hn65L2iU0k&_r=1 _____________________ Lirieke: As ons Vorentoe kyk Sien ons mekaar As daar Mooi is in my Ken jy dit klaar En almal kan maar luister Maar net jy sal verstaan Al raas die wêreld buite Hoor jy as ek praat As daar Goed is in my Sien jy dit raak Oh Die son skyn deur jou oë Jy kies my oor en oor Ek weet as jy so kyk Die mooi in jou Sien die mooi in my Oh oh Sien die mooi in my Ek het gesoek Ek het probeer Saam jou Vind ek myself Jy’s my geleer En almal is al huis toe Net ek en jy bly oor Dit maak nie saak wie luister nie Want jy staan nog heel voor As daar Goed is in my Sien jy dit weer En weer En weer Die son skyn deur jou oë Jy kies my oor en oor Ek weet as jy so kyk Die mooi in jou Sien die mooi in my Oh oh Oh oh Uiteindelik klaar gesoek Ek weet ek is genoeg Ek kies jou oor en oor Die beste lê nog voor Die son skyn deur jou oë Jy kies my oor en oor Ek weet as jy so kyk Die mooi in jou Sien die mooi in my Oh oh Sien die mooi in my

Browse music · YouTube terms · Google privacy policy