YouTube video
Cordelia & Die Campbells - My Persoon
Cordelia ·
Press Play to watch on YouTube. Playback may vary by country and device.
About this video
Ses jaar nadat hulle die treffer, Beloftes, uitgereik het, is Cordelia en Die Campbells terug in die kollig met ’n splinternuwe Afrikaanse duet: My Persoon.
Ses jaar nadat hulle die treffer, Beloftes, uitgereik het, is Cordelia en Die Campbells terug in die kollig met ’n splinternuwe Afrikaanse duet: My Persoon.
Volgens Cordelia is dit ’n lekker goedvoel-liedjie wat daarop gemik is om luisteraars te herinner dat liefde mooi en lekker kan wees. “Dit gaan oor die krag van liefde. Al voel ’n mens soms eensaam en verlore, sal liefde altyd ’n weg vind,” voeg Tony Campbell (Die Campbells se voorsanger) by.
Beide is dit eens dat dié liedjie se lirieke gaan aanklank vind by ’n wye gehoor en dat dit sommer baie gou ’n gunsteling gaan wees op die dansvloer.
#Cordelia #DieCampbells #MyPersoon #MalInJouKop #Afrikaans
Written by Johan Oberholzer
Audio produced by Murray Lubbe
Video produced by Gerduan Kemp
Gerduan Kemp Photo & Film
- Channel
- Cordelia
- Uploaded
- 14 February 2023
- Duration
- 3 minutes 36 seconds
- Source
- YouTube