YouTube video

Barto - Vlam In Die Wind (Official Music Video)

BartoVEVO ·

Press Play to watch on YouTube. Playback may vary by country and device.

About this video

Official Music Video for "Vlam In Die Wind" by Barto.

Official Music Video for "Vlam In Die Wind" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/barto Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers?_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director/DOP - Kyle White www.YouTube.com/kylewhitetv Editor/Colourist - Kyle White Band - Stephan van Huyssteen, Nick Jordaan, Janis Kelber Vlam In Die Wind Waar daar ‘n rokie rook Brand daar ‘n vuur En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Winde wat om ons waai Maak ons sterk Al wat dit vat is bloed en sweet en ‘n bietjie werk En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Saam vasgebind in flint Verander vonk in ‘n vuur Die donker maak mens blind Totdat ons lig uitstuur Winde wat ons omwaai gee ons krag Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Music video by Barto performing Vlam In Die Wind (Official Music Video). (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/Ww7bEo #Barto #VlamInDieWind #OnsTweeGenoeg #Impulsief #H2Oe
Channel
BartoVEVO
Uploaded
8 June 2023
Duration
3 minutes 25 seconds
Source
YouTube